082 895 5949 - Sales

028 384 1587 - Head Office

 

braai hout header

Die volgende plaaslike hout is te koop by die Hermanus Depot:

Myrtle

Ons gewildste hout is Myrtle, aka, die hout met die baie hare.
Hierdie hout is geskik vir beide kaggel en braai hout.

Warm Wenk: Myrtle hout is perfek vir tjops,steak en wors. Ons stel egter voor dat jy eerder n kant vuurtjie met lekker warm, lewendig kole maak wanneer jy hoender braai.

Mytle hout maak gloeiend, warm kole en is heerlik vir n kaggelvuur. Wanneer jy n sak Myrtle stompe saam neem kan jy maar gerus agter oor sit en gesellig kuier om die kampvuur.   

Warm Wenk: Trek die los bas af van die Myrtle stomp af en gebruik dit om die vuur lekker aan die gang te kry.

Myrtle hout is te koop by die Hermanus Depot per 1000 stukke asook in groot 50 kg sakke. 

Bloekom / Gum

Hierdie is die kampioen van alle harde hout tipes.
Dit word allerwee beskou as die beste kaggel hout vir binne die huis.

Bloekom hout is afkomstig van die Eucalyptus boom ( Gum Tree) en brand lekker lank en warm.

Bloekom hout is te koop in vol of halwe bakkie vragte asook in groot 50 kg sakke.

Warm Wenk: Kloof een bloekom stomp op in kleiner stukkies om die vuur te begin.

Rooikrans 

Lus vir n vleisie? Nou gaan ons braai!
Rooikrans is die gewildste braai hout in die Wes-Kaap.
Die rooikrans boom groei lekker sterk langs die seekus en maak n perfekte kool waarop jy enige  tipe vleisie kan gaar maak.
Rooikrans hout  is ook ideaal vir hoender braai.

Rooikrans hout is te koop in groot 50 kg sakke. Ons tel nie die stompe nie, ons maak net die sak propvol.

Warm Wenk:  Pak die vuur lekker hoog vir 'n groot vlamme vuur en skink jy jou dop met ys, ja, met  eish!

Hakea 

Hakea doring boom was gebring na Suid- Afrika met die doel van omheining van plaaslike gebiede. Sodoende om alle wild uit te hou.

Hakea is n verskriklike harde hout wat vir ure lank aan een sal brand.

Ons lewer halwe en vol vragte Hakea hout af en verkoop dit by die Fynbos Pole Depots in groot 50kg hout sake 

Warm Wenk:  Meng Myrtle saam met Hakea wanneer die vuur gepak word.

----------------------------------------------------------------------------------------------------

FIRE / BRAAI WOOD

We stock the following local timber at the Hermanus Pole Depot:

Myrtle

Our famous fire and braai wood, aka, the wood with the fluff. This wood can be used for inside fireplaces as well as for the grill.

Myrtle wood is perfect for frying chops, steak and sausage. However, we suggest that you have a side fire going to keep the coals warm and alive if you are planning on braaiing chicken.
Myrtle wood creates sizzling hot coals making it ideal for inside fire places. We, therefore, recommend that you purchase an extra bag of Myrtle logs to add to the fire for long-lasting warmth during those cold winter evenings.

Myrtle wood is sold at the Hermanus Depot per 1,000-pieces or in large 50 kg bags. 

Hot Tip:  The bark of Myrtle wood serves as a perfect fire starter. Pull off the loose bark from the stump and use the fluff for this purpose.

Eucalyptus / Gum / Bloekom

Simply the champion of all hardwood types!
The wood from the Eucalyptus tree burns well, long and is very hot, making it, therefore, the best firewood to burn indoors. 

Bloekom wood is sold in full or half bakkie loads and large 50 kg bags.

Hot Tip:  Chop a Gum log into smaller pieces to start the fire.

Rooikrans

Now you're talking!
Rooikrans wood is the most popular fire/braai wood in the Western Cape.
Rooikrans is a strong tree that grows all along the coast and produces a long, lasting coal that is perfect for braaiing all types of meat on the grill.

Rooikrans wood is for sale at the Hermanus Fynbos Pole Depot in 50 kg bags.

Hot Tip: Stack the logs high and just let it burn.

Hakea

Hakea thorn tree was brought to South Africa for the purpose of fencing off farming areas. Used for protecting plantations from introders.Hakea is a brilliant hard wood that will burn for hours.

We deliver half and full loads of Hakea and large 50kg bags are available at any Fynbos Pole Depot near you.

Hot Tip: Mix Myrtle with Hakea when packing the fire.

download pricelist         ENQUIRE NOW

Call Us

082 895 5949 - Sales

028 384 1587 - Head Office

082 609 1841 - Hermanus Pole Depot
064 849 2257 - Bredasdorp Pole Depot

Visit Us

20 Mimosa St
Industrial Area, Hermanus